Reseptaal
Oondpankoek vir Willem
β
β
β
β
β
π Koeke en Koeksisters
Bestanddele
6 eetlepelβ 90 ml
kookolie1Β½ koppieβ 375 ml
melk2 teelepelβ 10 ml
vanilla6
eiers2 koppieβ 500 ml
suiker3 koppieβ 750 ml
gesifte koekmeel3 teelepelβ 15 ml
bakpoeierΒ½ teelepelβ 3 ml
soutMetode
1
Skakel oond minstens 15 minute voor die tyd aan.
2
Verhit 6 eetlepels kookolie en 1Β½ koppie melk vir Β± 1Β½ minuut in mikrogolf.
3
Gooi 2 teelepels vanilla hierby.
4
Laat afkoel.
5
Klits 6 eiers eenkant. Voeg geleidelik 2 koppies suiker by en klits tot room.
6
Gebruik deegskraper en vou 3 koppies gesifte koekmeel by.
7
Strooi 3 teelepels bakpoeier en Β½ teelepel sout hierby.
8
Voeg die melkmengsel by en meng sag.
9
Gooi beslag in 'n oondpan wat met Spray & Cook bespuit is.
10
Bak by 160 Β°C op die middelste rakkie vir Β± 20 minute. Toets met toetspen of gaar.
Graderings
Gee 'n telling: