Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Sjokolade Koek (Anne-Marie Schutte)

Anne-Marie Schutte

Bestanddele

125 ml
kakao
250 ml
kookwater
4
groot eiers, geskei
250 ml
+ 125 ml suiker
125 ml
kookolie
5 ml
vanielje
450 ml
koekmeelblom
15 ml
bakpoeier
3 ml
sout

Metode

1

Meng kakao en kookwater saam en laat afkoel.

2

Klits eiergeel, suiker (250 ml + 125 ml), olie en vanielje saam.

3

Meng koekmeelblom, bakpoeier en sout by die eiergeel-mengsel in.

4

Voeg die afgekoelde kakao-mengsel by en meng goed.

5

Klop die eierwitte styf en meng heel laaste versigtig by die beslag in.

6

Bak in 'n gesmeerde koekpan in 'n voorverhitte oond teen 180Β°C vir ongeveer 35–40 minute, of tot 'n toetspen skoon uitkom.

Graderings
Gee 'n telling: