π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Sjokoladekoek (Gerda Neveling)
Gerda Neveling
Bestanddele
Β½ koppieβ 125 ml
botter/margerien1 koppieβ 250 ml
suiker3 eetlepelβ 45 ml
kakao3
eiers, geskei1 koppieβ 250 ml
koekmeelΒ½ koppieβ 125 ml
mielieblomΒΎ koppieβ 188 ml
melk1 teelepelβ 5 ml
vanilla geurselΒΌ teelepelβ 1 ml
sout3 teelepelβ 15 ml
bakpoeierMetode
1
Klits die eiergele.
2
Room die botter, suiker, kakao en eiergele saam.
3
Voeg die meel, mielieblom en melk om die beurt by en meng goed.
4
Voeg die geursel en sout by.
5
Vou die bakpoeier en styfgeklopte eierwitte laaste by.
6
Bak in 'n matige oond van 180 Β°C vir 30 minute.
Graderings
Gee 'n telling: