Reseptaal
Pampoenpakkies
Braaitreffers, H. Joubert, bl. 32
β
β
β
β
β
π₯¦ Groentegeregte
π Braai
Bestanddele
250 g
murgpampoen, in skywe gesny1
botterskorsie, geskil en in skywe gesny200 g
Hubbardpampoen, geskil en in blokkies gesny100 ml
botter of margarien50 ml
bruinsuiker20 ml
heuning2
stukkies pypkaneelMetode
1
Voorverhit die oond tot 200 Β°C.
2
Kook die pampoen 5 minute in soutwater en dreineer daarna.
3
Verdeel die gekookte pampoen tussen 6 stukkies bladaluminium.
4
Meng die botter of margarien, bruinsuiker en heuning saam en verdeel die mengsel tussen die pakkies.
5
Plaas 'n stukkie pypkaneel bo-op elke pakkie.
6
Bak 20β30 minute in die oond of op kole.
Graderings
Gee 'n telling: