🔑 Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Perske-blatjang
H/skool F.H. Odendaal St. 10 Mev. Celliers
Bestanddele
50
ryp geelperskes5
uie¼ koppie≈ 63 ml
sout2 bottel
asyn5
fyngekapte rissies1 eetlepel≈ 15 ml
kerriepoeier1 teelepel≈ 5 ml
rissiepoeier (cayenne)4-6 koppies suiker na smaak
1 eetlepel≈ 15 ml
wonderpeper (heel, in kaasdoek)Metode
1
Skil en sny die perskes stukkend.
2
Kap die uie fyn.
3
Bind die wonderpeper in 'n kaasdoeksakkie.
4
Meng al die bestanddele saam en voeg die wonderpeper-sakkie by.
5
Kook vir 30 minute of langer tot sag en die gewenste dikte bereik is.
6
Verwyder die wonderpeper-sakkie.
7
Bottel en verseël warm in droë bottels.
✨ Tienie Sê
Maak ongeveer 8 x lb bottels.
Graderings
Gee 'n telling: