Reseptaal
Pizza
Riamie
β
β
β
β
β
π₯ Eenbakgeregte
Bestanddele
500 ml
koekmeel2,5 ml
sout20 ml
bakpoeier3 eetlepelβ 45 ml
botter175 ml
water1 blikkie
tamatie- en uiesmoorworsies na smaak
sampioene na smaak
knoffel na smaak
soetrissie na smaak
witkaas na smaak
feta na smaak
pynappel na smaak
Metode
1
Sif die koekmeel, sout en bakpoeier saam in 'n mengbak.
2
Vryf die botter in die droΓ« bestanddele in totdat die mengsel soos broodkrummels lyk.
3
Voeg die water by en meng tot 'n gladde deeg.
4
Druk die deeg plat in 'n bespuite pizza-pan.
5
Smeer die tamatie- en uiesmoor eweredig oor die deegbasis.
6
Strooi die worsies, sampioene, knoffel, soetrissie, witkaas, feta en pynappel oor die tamatiemengsel.
7
Bak in 'n voorverhitte oond tot die basis gaar en die kaas gesmelt en goudbruin is.
β¨ Tienie SΓͺ
Resep is afgesny in oorspronklike dokument.
Graderings
Gee 'n telling: