Reseptaal
Plaashoender
Annetjie Bodenstein
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
Bestanddele
Jong plaashoender stukke
sout na smaak
chicken spice na smaak
fyn naeltjies na smaak
paprika na smaak
Metode
1
Strooi sout, chicken spice, fyn naeltjies en paprika oor die hoenderstukke.
2
Sit die geuerde hoenderstukke in 'n baksakkie.
3
Bak vir 1Β½ uur op 180Β°C. Geen meel, olie of botter word bygevoeg nie.
4
Skud die sakkie los of sit botter by indien verkies.
Graderings
Gee 'n telling: