Reseptaal
Pynappelhoender
Colleen
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
Bestanddele
1 pakkie
hoenderdye1 blikkie
geroomde sampioene1 blikkie
pynappelstukke (sap behou)2 eetlepelβ 30 ml
olie2 eetlepelβ 30 ml
suurlemoensap2 teelepelβ 10 ml
mielieblomsuurlemoenpeper, neutmuskaat, gemmer, sout, peper en Aromat na smaak
Metode
1
Besprinkel die hoenderdye met suurlemoenpeper, neutmuskaat, gemmer, sout, peper en Aromat.
2
Plaas die dye, olie, suurlemoensap en pynappelsap (uit die blikkie) in 'n kastrol.
3
Laat stadig prut op lae hitte tot die hoender gaar is.
4
Voeg die pynappelstukke en geroomde sampioene by.
5
Verdik die sous met mielieblom en 'n klein bietjie sampioensoppoeier.
6
Bedien warm.
Graderings
Gee 'n telling: