Reseptaal
Roerbraai
Marthie Kuhn
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
Bestanddele
blokkies varkvleis (soos vir kaiings uitbraai)
wildsfilletblokkies
sout
peper
Metode
1
Sny die varkvleis in blokkies, soos vir kaiings uitbraai.
2
Roerbraai die varkvleis saam met die wildsfilletblokkies in 'n pan of wok oor hoΓ« hitte.
3
Geur met sout en peper na smaak.
Graderings
Gee 'n telling: