Reseptaal
Rondeboontjies
Clue/Tau
β
β
β
β
β
π₯¦ Groentegeregte
Gekoop op 21 Mei 2006 by 'n ousie naby Seleka.
Bestanddele
vars rondeboontjies (in doppe)
sout na smaak
Metode
1
Gebruik vars rondeboontjies β moet nog vars wees, tot 'n week na geoes. Moenie laat droog word soos grondbone nie.
2
Spoel die boontjies (in doppe) deeglik af.
3
Kook 'n paar minute in water.
4
Dreineer die water af.
5
Spoel die boontjies weer af.
6
Voeg sout by en kook tot sag β m.a.w. totdat die doppe begin oopgaan. Moenie te sag kook nie.
7
Moenie in 'n stoompot kook nie, aangesien die bone dan ontplof.
β¨ Tienie SΓͺ
Vries uitstekend. Ontdooi in mikrogolf oond. Bedien halfwarm.
Graderings
Gee 'n telling: