Reseptaal
Rooibokfillet
Tannie Hettie van Staden
β
β
β
β
β
π Vleisgeregte
Bestanddele
500 g
rooibokfillet, in skywe gesnyknoffelsout, na smaak
peper, na smaak
1
eier, geklitsΒ½ koppieβ 125 ml
meelvlak vet vir braai
Metode
1
Sny die rooibokfillet in skywe.
2
Strooi knoffelsout en peper oor die skywe.
3
Laat die skywe vir 1 uur rus.
4
Doop elke skyf in geklitste eier, dan in meel.
5
Bak die skywe in vlak vet tot gaar.
β¨ Tienie SΓͺ
Ook om Steak sag te maak. Suurlemoen maak ook sag.
Graderings
Gee 'n telling: