Lekkereet
🥗
Voorgeregte
🍞
Sop
🍖
Vleis
🐟
Vis
🥦
Groente
🍰
Soet
🫓
Bak
🫙
Preserves
🔥
Braai
💡
Wenke
Lekkereet
Geïnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠Tuis🔍Soek❤️Gunsteling📝My Resepte🛒Inkopielysie📅Maaltydplanner
INHOUD
🥗Voorgeregte & Happies🍞Sop & Brood🍖Vleis & Pluimvee🐟Vis & Seekos🥦Groente & Slaaie🍰Soet & Nagereg🫓Bak & Koeke🫙Preserves & Bottels🔥Braai & Grootmaat💡Wenke & Boererate
📝 Stuur Jou Resep⚙️Instellings
Reseptaal

Roomaartappels

🥦 Groentegeregte

Bestanddele

6
groot aartappels
2
groot uie, in skywe gesny
knoffelvlokkies na smaak
1 pakkie
Wit Uiesoppoeier (60 g)
500 ml
Ultra Mel room
gerasperde Cheddar kaas na smaak

Metode

1

Kook ± 6 aartappels in die skil in effe soutwater tot net sag.

2

Braai intussen 2 groot uie (in skywe gesny).

3

Laat aartappels afkoel en trek skille af.

4

Sny aartappels in skywe en plaas in 'n vlak pyrexbak.

5

Strooi knoffelvlokkies oor.

6

Voeg gebraaide ui by.

7

Meng 1 x 60 g pakkie Wit Uiesoppoeier met 500 ml Ultra Mel room en gooi mengsel oor.

8

Strooi gerasperde Cheddar kaas bo-oor.

9

Bak ± 30 min. by 180°C op die 2e rakkie van onder af.

Graderings
Gee 'n telling: