Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Sagte Skaaptjops

Louis van Dalen
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ– Vleisgeregte

Tydens Skoonpa se 79ste verjaardag, 2005. Almal komplimenteer die sagte vleis. Vleis het 'n ruk in allumimium kasserol op rooster gestaan en nie taai geword nie!

πŸ‘€ Louis van DalenπŸ‘€ SkoonpaπŸŽ‰ VerjaardagπŸŽ‰ Braai

Bestanddele

2 pakkie
Knorr Meat Marinade
2 pakkie
Knorr Garlic Steak
5 koppieβ‰ˆ 1.25 l
water

Metode

1

Vir Β± 20 mense: Meng die Knorr Meat Marinade, Knorr Garlic Steak en water saam in 'n groot houer.

2

Plaas die skaaptjops in die marinade, maak toe en sit van die oggend af in die yskas.

3

Teen Β± 13:00 (1 nm.): Verwyder die tjops uit die marinade en laat hulle goed afdrup.

4

Plaas die afgedruppelde tjops terug in die yskas totdat dit tyd is om te braai.

5

Gooi die res van die marinade weg.

6

Braai die tjops daarna na wense β€” hulle kan ook 'n ruk in 'n aluminiumkasserol op die rooster staan sonder om taai te word.

Graderings
Gee 'n telling: