π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Shortbread
Bestanddele
500 g
baie sagte botter500 ml
maizena4 koppieβ 1 l
koekmeel, gesif500 ml
versiersuikerMetode
1
Stel die oond op 150 Β°C.
2
Plaas die baie sagte botter in 'n groot mengbak en roer tot romerig.
3
Sif die maizena, koekmeel en versiersuiker saam.
4
Roer die droΓ« bestanddele geleidelik by die botter in tot 'n sagte deeg vorm.
5
Druk die deeg in die gewenste vorm (die res van die instruksies is afgesny).
β¨ Tienie SΓͺ
Resep is afgesny aan einde van dokument.
Graderings
Gee 'n telling: