Reseptaal
Skorsiehelftes met Malvalekkers
Vallery Botha
β
β
β
β
β
π₯¦ Groentegeregte
Bestanddele
gaar ontpitte skorsiehelftes
malvalekkers (1 per helfte)
Metode
1
Pak gaar ontpitte skorsiehelftes op 'n bakplaat of oondpan.
2
Sit 'n malvalekker in elke helfte.
3
Warm op in die oond tot die malvalekkers gesmelt is.
Graderings
Gee 'n telling: