Reseptaal
Slap Chips (Blansjeer-metode)
β
β
β
β
β
π₯¦ Groentegeregte
Bestanddele
aartappels na smaak
Metode
1
Sny aartappels in chip-vorm.
2
Blansjeer (precook) die chips in olie op lae tot medium hitte totdat die melkerigheid afgegaar is en die chips gaar maar nog sag is.
3
Verwyder die chips uit die olie en dreineer.
4
Verhoog die olie se temperatuur en braai die chips 'n tweede keer totdat hulle goudbruin en bros is.
Graderings
Gee 'n telling: