Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Sousboontjies

β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯™ SlaaieπŸ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

250 g
suikerbone of wit Haricot boontjies
1Β½ koppieβ‰ˆ 375 ml
asyn
2 koppieβ‰ˆ 500 ml
suiker
50 ml
maizena-poeier
Mostertpoeier (opsioneel)

Metode

1

Soek die bone uit en kyk vir klippies, al is dit gekoopte bone.

2

Laat die bone oornag in die yskas week.

3

Dreineer en spoel die bone.

4

Stoom die bone 20 minute in 'n stoompot in genoeg water β€” nie te veel sodat die stoompot ontplof nie.

5

Let op vir droogkook.

6

Dreineer die bone weer. Boontjies moet uiters sag wees, want asyn maak dit weer harder.

7

Voeg die asyn en suiker by die bone.

8

Meng die maizena-poeier met 'n bietjie koue water en gebruik dit om die mengsel te verdik.

9

Voeg mostertpoeier by indien verkies.

10

Prut tot gaar maar nie droog nie.

11

Bedien warm of koud.

✨ Tienie SΓͺ

LW: Boontjies moet uiters sag wees want asyn maak dit weer harder!

Graderings
Gee 'n telling: