π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Slaai by Braaivleis
Henriette
π€ Henrietteπ Braai
Bestanddele
Fyn tipe blaarslaai, in kort stukkies gebreek
500 g
Harvest Time (Peas + Cut Corn)Selderystukkies
Blokkies kaas
Miracle Whip
Metode
1
Breek die fyn tipe blaarslaai in kort stukkies en pak dit onder in die slaaibak.
2
Ontdooi die 500 g Harvest Time (Peas + Cut Corn) in 'n vergiettes en pak dit as die volgende laag.
3
Voeg selderystukkies as die volgende laag by.
4
Voeg blokkies kaas as die volgende laag by.
5
Sit klontjies Miracle Whip bo-op.
β¨ Tienie SΓͺ
Kan oorstaan tot volgende dag.
Graderings
Gee 'n telling: