Reseptaal
Spinasie met Kaassous
β
β
β
β
β
π₯¦ Groentegeregte
Bestanddele
1
handvol spinasie2
medium aartappels2
uiesout en peper na smaak
1 koppieβ 250 ml
kaassousMetode
1
Kook spinasie saam met aartappel, uie, sout en peper.
2
Maak kaassous op die stoofplaat β nie in die mikrogolf nie.
3
Meng die kaassous met die spinasiemengsel.
Graderings
Gee 'n telling: