Reseptaal
Spur Mushrooms
★★★★★🥦 Groentegeregte
Bestanddele
250 g
vars sampioene½ koppie≈ 125 ml
Aromat gegeurde meel1
eier, geklits½ koppie≈ 125 ml
broodkrummelsdiepvet (olie vir diepbraai) na smaak
Metode
1
Vee vars sampioene met 'n klam doek af.
2
Rol die sampioene in Aromat gegeurde meel.
3
Doop die sampioene in geklitste eier.
4
Rol die sampioene in broodkrummels.
5
Braai ± 2 minute in diepvet tot goudbruin.
6
Dreineer op kombuispapier en bedien dadelik.
Graderings
Gee 'n telling: