Reseptaal
Tuna-Paptert
Huurder Bynespoort
β
β
β
β
β
π Visgeregte
Bestanddele
250 g
spekvleis1 eetlepelβ 15 ml
gekapte knoffel4 koppieβ 1 l
gaar stywepapΒ½ koppieβ 125 ml
mayonaisse1
x 185 g tuna in olie2
eiers, geklitspaprika of rooipeper
sout
kaas, gerasper
Metode
1
Voorverhit die oond tot 180 Β°C.
2
Smeer 'n oondvaste bak met margerien.
3
Braai spekvleis saam met die knoffel tot gaar maar nie bros nie.
4
Hou 'n paar repies spekvleis eenkant en kap die res op.
5
Meng die gekapte spekvleis, mayonaisse en tuna saam met die olie, asook die geklitste eiers.
6
Geur na smaak met paprika en sout.
7
Skep die mengsel in die voorbereide bak en plaas die orige spekvleis bo-op.
8
Sprinkel gerasper kaas en 'n strooisel paprika oor.
9
Bak sowat 20 minute lank of tot die kaas goed gesmelt het.
β¨ Tienie SΓͺ
4 - 6 persone.
Graderings
Gee 'n telling: