Reseptaal
Uieringe
Christene
β
β
β
β
β
π₯¦ Groentegeregte
Bestanddele
4-6 groot uie, in dikkerige ringe gesny
250 ml
bruismeel (vir deeg)5 teelepelβ 25 ml
sout (vir deeg)250 ml
koue water (vir deeg)meel om te skud
Metode
1
Sny die groot uie in dikkerige ringe.
2
Maak die deeg deur 250 ml bruismeel, 5 ml sout en 250 ml koue water saam te meng tot glad.
3
Skud die uieringe eers in 'n plastiese sakkie met meel sodat hulle goed bedek is.
4
Doop die meel-bedekte ringe dan in die deeg.
5
Braai die uieringe in diepvet tot goudbruin en gaar.
Graderings
Gee 'n telling: