π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Uiesous
Landbouweekblad 18-04-2003
Bestanddele
15 ml
botter15 ml
kookolie/olyfolie4
middelslag-uie, in dun ringe4
huisies knoffel, in skyfies4
takkies vars tiemie, fyngesny2
lourierblare250 ml
hoenderaftrekselMetode
1
Verhit die olie en botter saam in 'n pan.
2
Braai die uie en knoffel liggies daarin tot sag en goudbruin.
3
Voeg die vars tiemie, lourierblare en hoenderaftreksel by.
4
Bring die mengsel tot kookpunt.
5
Verlaag die hitte en prut tot die uie sag is.
6
Verwyder die lourierblare voor opdiening.
β¨ Tienie SΓͺ
Bedien met hoender en gebakte aartappels. Nie oor vleis gooi nie.
Graderings
Gee 'n telling: