π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Vinnige Sampioensous
Tienie
Bestanddele
2 eetlepelβ 30 ml
egte botter of margerien (nie 'n 'smeer' nie)1
medium ui, gekap1
- 2 eetlepels mushroomsoppoeierΒ± 400 ml melk
Metode
1
Smelt egte botter of margerien (nie 'n 'smeer' nie) in 'n pan.
2
Braai uie in die gesmelte botter tot deurskynend.
3
Voeg 1 - 2 eetlepels mushroomsoppoeier by en roer goed.
4
Voeg Β± 400 ml melk by en roer tot 'n gladde sous vorm. M.a.w. 'n basies aangepaste witsous!
Graderings
Gee 'n telling: