π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Vetkoek
Bestanddele
24 koppieβ 6 l
koekmeelMetode
1
Verhit die olie tot redelik warm.
2
Toets die temperatuur met 'n sosatiestokkie β as die olie rondom die stokkie borrel, is dit gereed.
3
Druk die vetkoeke uit met 'n blik van 10 cm in deursnee.
4
Braai die vetkoeke in die warm olie tot gaar en goudbruin.
5
Lig die vetkoeke uit die olie met behulp van die sosatiestokkie.
Graderings
Gee 'n telling: