Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Vinnige Aartappelgereg

Miena
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯¦ Groentegeregte

Bestanddele

Klein heel aartappels met skil, of groter aartappels in skywe gesny
1 teelepelβ‰ˆ 5 ml
sout
1
pak gesnipperde spek
1
gekerfde ui
1
pak 250 g gesnipperde sampioene
gerasperde kaas na smaak

Metode

1

Kook die aartappels in soutwater in die mikrogolf tot gaar (1 teelepel sout, toe onder water, Β± 15 minute).

2

Braai die gesnipperde spek en gekerfde ui in 'n pan.

3

Voeg die gesnipperde sampioene by en braai tot droog.

4

Voeg die gaar aartappels by die spek-en-sampioen-mengsel en meng saam.

5

Gooi die mengsel in 'n plat bak.

6

Strooi gerasperde kaas oor en smelt in die oond vir Β± 20 minute.

Graderings
Gee 'n telling: