Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Vinnige Mielie Soutgereg

Tienie
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯¦ Groentegeregte

Bestanddele

6
groenmielies, gekook en van die stronk gesny
500 ml
Ultra Mel room
1 pakkie
dik wit uiesoppoeier

Metode

1

Skep die gekookte mielies in 'n vuurvaste bak.

2

Meng die 500 ml Ultra Mel room en die pakkie dik wit uiesoppoeier saam.

3

Gooi die roommengsel oor die mielies.

4

Bak by 180 Β°C tot die mengsel gestol het.

Graderings
Gee 'n telling: