Reseptaal
Weense Worsietert
Huurder Bynespoort
β
β
β
β
β
π₯ Eenbakgeregte
Bestanddele
2
eiers100 g
botter, gesmelt100 g
kaas, gerasper2
tamaties, ontvel, gekap1
ui, gekap1 eetlepelβ 15 ml
pietersielie, gekap250 ml
koekmeel10 ml
bakpoeiersout en swartpeper na smaak
125β200 ml melk
320 g
Weense worsiesMetode
1
Voorverhit die oond tot 180 Β°C.
2
Smeer 'n ronde oondvaste bak, sowat 20 cm in deursnee.
3
Klits die eiers en gesmelte botter saam.
4
Voeg die kaas, tamaties, uie en pietersielie by en meng deur.
5
Sif die droΓ« bestanddele saam en vou by die mengsel in.
6
Voeg net genoeg melk by om 'n slapperige deeg te maak.
7
Sny die worsies en meng by die deeg.
8
Skep die mengsel in die voorbereide bak.
9
Bak sowat 40 minute lank of totdat die tert stewig en goudbruin is.
10
Dien op met slaai.
β¨ Tienie SΓͺ
4 persone.
Graderings
Gee 'n telling: