π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Witblits Kersies
Bestanddele
glanskersies genoeg om 'n botteltjie te vul
witblits genoeg om die kersies te bedek
gesmelte sjokolade (opsioneel)
Metode
1
Vul 'n botteltjie met glanskersies.
2
Vul die botteltjie op met witblits sodat die kersies heeltemal bedek is.
3
Maak die botteltjie toe en laat staan vir drie maande.
4
Bedien die kersies met southappies, koue vleis, ens. β of steek hulle op 'n tandestokkie en bedek met gesmelte sjokolade.
β¨ Tienie SΓͺ
Bedien met southappies of koue vleis, of dompel in gesmelte sjokolade as happie.
Graderings
Gee 'n telling: