Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Wortelgereg

Skoonma
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯¦ Groentegeregte

Uit Uitgesoekte Resepte, SAVF bl. 219.

Bestanddele

6
wortels
2-3 aartappels
1
ui
sout en peper na smaak
1 koppieβ‰ˆ 250 ml
broodkrummels
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
gerasperde kaas
botter na smaak
1
eier
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
melk

Metode

1

Sny die wortels in ringetjies en kook dit saam met die aartappels en uie.

2

Voeg die sout en peper by en roer dit goed deurmekaar.

3

Sit 'n laag wortels in 'n vuurvaste bakskottel, dan 'n laag broodkrummels met 'n bietjie gerasperde kaas.

4

Hou so aan met die lae een na die ander totdat dit klaar is.

5

Strooi 'n lagie gerasperde kaas bo-oor, met 'n stukkie botter hier en daar.

6

Klits die eier en die melk saam en voeg sout en peper by.

7

Gooi die eiermengsel in die bakskottel en bak in 'n matige oond totdat die eiermengsel gaar is.

Graderings
Gee 'n telling: