Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Baby Marrow-gereg

Ingenie Nel

Bestanddele

24
baba murgpampoentjies of baba komkommertjies, gerasper
250 g
Bits o' Bacon
1
ui, gekap
1 blikkie
roomsoort mielies (410 g)
1 blikkie
pitmielies, gedreineer (410 g)
ΒΌ koppieβ‰ˆ 63 ml
olie
5
eiers
1 koppieβ‰ˆ 250 ml
bruismeel

Metode

1

Braai 250 g Bits o' Bacon en 1 gekapte ui saam tot gaar.

2

Meng die volgende saam in 'n groot mengbak: gerasperde baby marrows, roomsoort mielies, gedreineerde pitmielies, olie, eiers, bruismeel en die bacon-en-uiemengsel.

3

Gooi die mengsel in 'n geskikte bakskottel en bak vir ongeveer 1 uur, of tot gestol, by 180 Β°C op die middelste rak.

✨ Tienie SΓͺ

Gebruik meer baby marrows indien baie klein.

Graderings
Gee 'n telling: