Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Beet-blatjang

Huisgenoot 16 Januarie 1997

Bestanddele

500 ml
asyn
750 ml
suiker
6 250 ml
gaar beetblokkies
2
groot uie, fyn gekap
15 ml
kerriepoeier
5 ml
sout
45 ml
mielieblom
bietjie bietjie
koue water

Metode

1

Meng die suiker en asyn saam in 'n kastrol.

2

Verhit oor lae hitte en roer tot die suiker opgelos is voor dit begin kook.

3

Bring tot kookpunt en voeg die beet en uie by.

4

Laat prut nog 5 minute lank.

5

Maak 'n pasta van die mielieblom en 'n bietjie koue water.

6

Voeg die pasta by en kook goed deur.

7

Skep die warm mengsel in gesteriliseerde flesse.

✨ Tienie SΓͺ

Lewer 1,4 liter blatjang.

Graderings
Gee 'n telling: