Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Bros Geelsuiker Beskuit

Mariette Weber
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸž BeskuitπŸ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

500 g
egte botter
2 ml
sout
375 g
geelsuiker
1 kgβ‰ˆ 1000 g
bruismeel
15 ml
bakpoeier
750 ml
All Bran
500 ml
oats
250 ml
klapper
500 ml
karringmelk
2
eiers

Metode

1

Smelt die suiker en botter oor lae hitte op die stoof (nie in die mikrogolf nie).

2

Roer aanhoudend sodat die suiker ook smelt.

3

Pasop vir tammeletjie!

4

Druk die All Bran effens fyn en meng dit dan met die droΓ« bestanddele.

5

Klits die eiers en meng dit met die karringmelk.

6

Voeg die melkmengsel by die bottermengsel en klits saam.

7

Meng die bottermengsel met die droΓ« bestanddele.

8

Gebruik glasbroodpanne (nie-gesmeer). Sny die deeg in vierkante voor dit gebak word.

9

Bak op 140 tot 160 Β°C vir 1 uur.

10

Droog die beskuit oornag uit, of vir 6 tot 8 ure by 80 Β°C.

Graderings
Gee 'n telling: