π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Gesondheidsbeskuit
Annetjie Bodenstein
Bestanddele
5 koppieβ 1.25 l
Nutty Wheat1 koppieβ 250 ml
semels2 koppieβ 500 ml
koekmeel1 koppieβ 250 ml
Nutty Nola6 teelepelβ 30 ml
bakpoeier500 g
sagte margerien1 koppieβ 250 ml
suiker500 ml
karringmelkMetode
1
Meng al die droΓ« bestanddele saam: Nutty Wheat, semels, koekmeel, Nutty Nola en bakpoeier.
2
Voeg die sagte margerien en suiker by en meng goed.
3
Voeg die karringmelk by en meng tot 'n sagte deeg vorm.
4
Skep die deeg in 'n swiss roll-pan en druk plat.
5
Sny die deeg in blokkies.
6
Bak in 'n voorverhitte oond teen 180Β°C vir ongeveer 45 minute tot goudbruin.
7
Bak die beskuit uit (droog) deur die oond laag te sit (100Β°C) en oornag te laat droog word.
β¨ Tienie SΓͺ
Suiker kan met Canderelpoeier vervang word bv. 30 t suiker = ?
Graderings
Gee 'n telling: