Lekker Eet
🥗
Voorgeregte
🍞
Sop
🍖
Vleis
🐟
Vis
🥦
Groente
🍰
Soet
🫓
Bak
🫙
Preserves
🔥
Braai
💡
Wenke
Lekker Eet
Geïnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠Tuis🔍Soek❤️Gunsteling📝My Resepte🛒Inkopielysie📅Weekplanner
INHOUD
🥗Voorgeregte & Happies🍞Sop & Brood🍖Vleis & Pluimvee🐟Vis & Seekos🥦Groente & Slaaie🍰Soet & Nagereg🫓Bak & Koeke🫙Preserves & Bottels🔥Braai & Grootmaat💡Wenke & Boererate
📝 Stuur Jou Resep⚙️Instellings

🔑 Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Bruinsous Bêremengsel

Laurinda

Bestanddele

500 g
bruinsouspoeier (Bisto)
500 g
bruismeel of mielieblom
2 pakkie
uiesoppoeier (2 bruin of 1 wit en 1 bruin)
1 pakkie
tamatieroom- of beesstertsoppoeier
1 pakkie
sampioensoppoeier

Metode

1

Vermeng al die bestanddele (bruinsouspoeier, bruismeel of mielieblom, uiesoppoeier, tamatieroom- of beesstertsoppoeier, en sampioensoppoeier) deeglik.

2

Bewaar die mengsel in 'n digte houer in die yskas of op 'n rak.

3

Om te gebruik: Maak 1–2 eetlepels van die poeier met 'n bietjie koue water aan en roer dit by aftreksel, vleisgeregte of bredies wat verdik moet word.

✨ Tienie Sê

Frikkadelle is ekstra smaaklik as dit eers in die souspoeier gerol en dan gaargemaak word.

Graderings
Gee 'n telling: