π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Buffalo Wings
Annetjie Bodenstein
Bestanddele
12
hoendervlerkiesΒ½ koppieβ 125 ml
tamatiesous2 eetlepelβ 30 ml
appelkooskonfyt1 koppieβ 250 ml
CokeΒ½ teelepelβ 3 ml
mosterdpoeierΒ½ teelepelβ 3 ml
peri-periΒ½ koppieβ 125 ml
blatjangΒ½ koppieβ 125 ml
asynΒΌ koppieβ 63 ml
bruinsuikersout en peper na smaak
Metode
1
Meng die tamatiesous, appelkooskonfyt, Coke, mosterdpoeier, peri-peri, blatjang, asyn, bruinsuiker, sout en peper saam in 'n pot.
2
Kook die sous stadig oor medium hitte.
3
Sit net genoeg vlerkies in die pot om met sous bedek te word.
4
Kook vir 15 tot 30 minute totdat die vlerkies sag is.
5
Let op: plaashoender is dikwels taaier en mag langer nodig hΓͺ.
6
Indien die sous te min raak, gooi 'n bietjie kookwater by.
7
Pak die gaar vlerkies in 'n oondpan.
8
Plaas onder die grilllement en bak totdat die vlerkies lekker crispy is.
Graderings
Gee 'n telling: