Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Cheese Grillers

Bestanddele

Cheese Grillers worsies
kookolie (net genoeg om die bodem van die pan te smeer)

Metode

1

Gebruik 'n Bauer-pan sonder deksel.

2

Smeer net genoeg kookolie om die bodem van die pan te bedek.

3

Sit die spatdeksel op die pan.

4

Braai die worsies stadig oor lae hitte bo-op die stoof.

5

Roer kort-kort sodat die worsies egalig gaar word.

6

Bedien dadelik, anders krimp die worsies.

Graderings
Gee 'n telling: