Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Fantastiese Koolslaai

Kortpadkos bl. 44
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯™ SlaaieπŸ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

Β½
middelslag-kopkool
1
blik (440 g) pynappelstukke
1
blik (397 g) kondensmelk
250 ml
mayonnaise (1 koppie)
1 pakkie
(80 g) groen jelliepoeier

Metode

1

Snipper die kopkool fyn.

2

Voeg die pynappelstukke (en hul stroop) en die jelliepoeier by die koolsnippers en meng goed.

3

Voeg die kondensmelk en mayonnaise by en meng.

4

Die slaai kan dadelik voorgesit word of dit kan tot 'n week lank in 'n toe houer in die koelkas gehou word.

Graderings
Gee 'n telling: