🔑 Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Gebakte Blomkool
Wenke en Brokkies, Landbouweekblad 16 September 1988, Lêernr.20
Bestanddele
1 koppie≈ 250 ml
gaar blomkool1
kleinerige ui, fyngekap30 ml
margerien15 ml
pietersielie, gekap2
eiers, geklits375 ml
warm melksout en peper na smaak
Metode
1
Braai uie in margerien tot ligbruin.
2
Voeg blomkool by. Bedek en stowe oor matige hitte vir 4 minute.
3
Voeg pietersielie by.
4
Skep groente in 'n gesmeerde oondskottel.
5
Meng melk en eiers. Geur met sout en peper na smaak.
6
Giet die mengsel oor die groente.
7
Bak in ietwat stadige oond tot gestol.
Graderings
Gee 'n telling: