π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Klapperkoekies
Adeline de Beer
Bestanddele
12 koppieβ 3 l
koekmeel1 teelepelβ 5 ml
sout1 eetlepelβ 15 ml
kremetart5 koppieβ 1.25 l
suiker1Β½-2 koppies klapper
500 g
botter1 eetlepelβ 15 ml
koeksoda1 koppieβ 250 ml
melk8
eiersMetode
1
Sif meel, sout en kremetart saam.
2
Voeg suiker en klapper by die gesifde droΓ« bestanddele.
3
Meng botter deur die droΓ« bestanddele in.
4
Maak koeksoda aan met melk en voeg by die deeg.
5
Meng deeglik en voeg dan die goedgeklitste eiers by.
6
Rol die deeg uit en druk af met 'n koekiedrukker, of sit deur 'n vleismeule (LW sonder siffie).
7
Bak by 190 Β°C vir 10 - 12 minute.
Graderings
Gee 'n telling: