🔑 Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Gestoofde Droë Vrugte
Rina Beukes
Bestanddele
droë vrugte of pruimedante
bietjie bietjie
waterMetode
1
Stowe droë vrugte of pruimedante met 'n bietjie water om 'n sousie te vorm.
2
Sit dumplings op.
3
Laat die sous intrek.
4
Bedien met vlasous.
Graderings
Gee 'n telling: