๐ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Karringmelkpoeding
Peter Veldsman, uit 'Bylae tot SARIE', 15 Mei 1991
Bestanddele
100 g
botter200 ml
suiker3
eiers, geklop250 ml
koekmeel10 ml
bakpoeier2 ml
sout250 ml
karringmelk30 ml
kaneelsuikerMetode
1
Klop die botter tot lig en donsig.
2
Voeg die eiers bietjie vir bietjie by en klop goed na elke byvoeging.
3
Sif die droรซ bestanddele saam en voeg dit en die karringmelk om die beurt by die bottermengsel en meng liggies.
4
Skep in 'n gesmeerde oondbak en bak 35 minute in 'n voorverhitte oond by 180 ยฐC.
5
Strooi kaneelsuiker oor en bak nog 10 minute.
Graderings
Gee 'n telling: