π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Jellie en Vla vir Sportbyeenkomste
π Sportbyeenkoms
Bestanddele
55 pakkie
jellie6
blikke kondensmelk6
blikke IdealmelkMetode
1
Gebruik 55 pakkies jellie per groot skottel.
2
Voeg 6 blikke kondensmelk en 6 blikke Idealmelk by.
3
Meng goed saam en laat opstyf.
β¨ Tienie SΓͺ
Lyk dan anders as gewone jellie. Gebruik i.p.v. kitspoeding wat duur is en nog ekstra melk vereis.
Graderings
Gee 'n telling: