π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Kerrie en Rys (Grootmaat)
Bestanddele
2 kgβ 2000 g
Tastic rys (vir 40 mense)6-8 kg maalvleis (vir 40 mense)
1 koppieβ 250 ml
rys1 teelepelβ 5 ml
sout2Β½ koppieβ 625 ml
kookwaterMetode
1
Meet 1 koppie rys af en plaas in 'n pot.
2
Voeg 1 teelepel sout en 2Β½ koppie kookwater by.
3
Kook nie te stadig nie, anders word die rys te pap.
4
Plaas die deksel op die pot en laat gaar kook.
β¨ Tienie SΓͺ
Onthou jong mans eet meer as bv. klein kinders of vroue of ou mense.
Graderings
Gee 'n telling: