๐ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Karringmelkpoeding (Clover)
Clover
Bestanddele
125 g
margerien/botter200 g
suiker5 ml
vanilla5
eiers, geskei250 ml
koekmeel5 ml
bakpoeierknippie knippieโ โ 1 g
sout500 ml
karringmelk397 g
blikkie kondensmelk250 ml
vars melk50 ml
vars suurlemoensapMetode
1
Klits botter en suiker tot romerig.
2
Voeg vanilla by.
3
Voeg eiergele een vir een by en klits na elke byvoeging.
4
Sif meel, bakpoeier en sout saam.
5
Meng die karringmelk, kondensmelk, vars melk en suurlemoensap saam as die melkmengsel.
6
Meng meelmengsel afwisselend met melkmengsel by bottermengsel en meng goed.
7
Klits eierwitte styf en vou liggies in.
8
Gooi in gesmeerde vuurvaste oondskottel en bak in voorverhitte oond by 180ยฐC vir 50 minute tot goudbruin en gaar.
Graderings
Gee 'n telling: