π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Kurpers
San Snyman
Bestanddele
kurpers (na smaak, genoeg vir die getal porsies)
suurlemoensap
BBQ + Garlic speserye (by IndiΓ«rs te kry)
sout en peper na smaak
koekmeel
Metode
1
Berei die kurperstukke vroeg-oggend of die vorige dag voor.
2
Druk suurlemoensap oor die vis.
3
Strooi 'BBQ + Garlic'-speserye, sout en peper oor die vis.
4
Keer 'n paar maal per dag om. Tupper se 'Marinade-houer' werk goed hiervoor.
5
Rol die gemarineerde stukke in koekmeel.
6
Bak in die oond tot gaar.
Graderings
Gee 'n telling: