Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Mossels

Van die rotse afgehaal by Uilenkraalmond, naby Gansbaai op 10-12-2000.

Bestanddele

mossels (vars, uit die see gehaal)
botter (klontjies)
knoffelsout

Metode

1

Laat die mossels in vars water lΓͺ vir 'n ruk.

2

Breek elke mossel oop met 'n mes en spoel die sand uit.

3

Behou een helfte van die skulp met die mosselvis daarin.

4

Pak die mossels op die rooster.

5

Plaas 'n klontjie botter en 'n bietjie knoffelsout op elke mossel.

6

Rooster tot gaar.

Graderings
Gee 'n telling: