Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Lekker Koekies

Vallery

Vgl. "Koppie van Alles".

Bestanddele

5 koppieβ‰ˆ 1.25 l
koekmeel
5 koppieβ‰ˆ 1.25 l
oats
5 koppieβ‰ˆ 1.25 l
Rice Crispies
5 koppieβ‰ˆ 1.25 l
klapper
5 koppieβ‰ˆ 1.25 l
suiker
500 g
margerien
5 teelepelβ‰ˆ 25 ml
koeksoda
5 teelepelβ‰ˆ 25 ml
bakpoeier
5
eiers
knypie sout

Metode

1

Maak die koeksoda aan met 'n bietjie water.

2

Klop die margerien, suiker en eiers saam tot goed gemeng.

3

Voeg die koeksoda-mengsel en die res van die bestanddele by en meng goed.

4

Rol die deeg in balletjies en pak dit uitmekaar op 'n bakplaat sodat die deeg kan sprei.

5

Bak by 180 Β°C vir ongeveer 10 minute of tot goudbruin.

Graderings
Gee 'n telling: