Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Mielie-soutgereg

So Kook Ons Aan Die Kaap

Bestanddele

6
gekookte mielies
10 ml
mosterdpoeier
sout en swartpeper na smaak
rooipeper na smaak
30 ml
mielieblom
500 ml
melk
250 ml
room
3
geklitste eiers
10 ml
suiker
250 ml
sterk kaas (bv. Cheddar) gerasper

Metode

1

Sny die mielies van die stronke af.

2

Meng al die bestanddele saam.

3

Bak by 180 Β°C vir 30–40 minute tot goudbruin.

4

Bedien warm vir 6 persone.

✨ Tienie SΓͺ

Berei genoeg mielies voor die wintermaande. Kook gaar, sny van die stronke af en vries in 1 kg-margerienbakke (regte hoeveelheid vir resep).

Graderings
Gee 'n telling: