π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Mieliegereg
Bestanddele
3 eetlepelβ 45 ml
botter3 eetlepelβ 45 ml
bruinsuiker1 blikkie
roomsoort mielies1 blikkie
pitmielies, gedreineer1 koppieβ 250 ml
braaipap1 teelepelβ 5 ml
bakpoeiersout na smaak
1 koppieβ 250 ml
melkMetode
1
Meng alles saam.
2
Gooi in gesmeerde vuurvaste bak.
3
Bak by 180 Β°C vir 1 uur.
Graderings
Gee 'n telling: